Wildehond

Wildehond
In die Tswalu-Kalaharireservaat, Noord-Kaap
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Lycaon

Brookes, 1827
Spesie:
L. pictus
Binomiale naam
Lycaon pictus
(Temminck, 1820)
     bestaande gebiede     waarskynlik bestaande gebied

– volgens IUCN-verspreidingdata

Die Afrika wildehond (Lycaon pictus) is 'n karnivoor en soogdier uit die familie Canidae. Wildehonde kom slegs in Afrika voor, veral in struikvelde en ander lig beboste gebiede. Dit is die enigste spesie in die genus Lycaon.

In Suider-Afrika word die wildehond meestal in die Krugerwildtuin, Botswana, Namibië en KwaZulu-Natal aangetref. Wildehonde leef in troppe en is veral bekend as roofdiere wat hul prooi meedoënloos jag.

  1. Tico McNutt et al (2008). Lycaon pictus. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 06 May 2008. Databasis inskrywing gee kort verdediging hoekom hierdie spesie bedreigd is.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search